Elisabeth Sladen

Elisabeth Sladen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Elisabeth Clara Heath-Sladen
Geboorte (1946-02-01)1 Februarie 1946
Sterfte 19 April 2011 (op 65)
Nasionaliteit Engels
Kinders Sadie Miller (b. 1985)
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1965–2011
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elisabeth Sladen (1 Februarie 1946 – 19 April 2011) was 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Doctor Who (1963), Doctor Who (2005), en The Sarah Jane Adventures (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy